Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAG UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 8 JANUARIE 1965
Met vele pragtige artikels van toeka se dae en fotostories wat mens se hartsnare sal roer.
Hierdie uitgawe het 'n pragtige artikel in oor Grace Kelly, beeldskone Prinses van Monaco.
Goeie toestand behalwe vir een bladsy wat verwyder is.