Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
PRAGTIGE UITGAWE VAN DIE HUISGENOOT - 6 OKTOBER 1967
Met artikels soos:
1. Enkele terugflitse in kleur van Edward White se ruimte-uitstappie op 3 Junie 1965.
2. Waar hulle loop skuil die dood
3.Mylpale op die Ruimtereis.
4. So het die Leghoya geleef ....en verdwyn - F.V. van Niekerk
5. Met die baie geliefde, baie beminde Kosie en Kwak teken prentjies.
En vele meer.
Indien julle wil weet wat nog interessant is in die tydskrifte, email my gerus.
Die Huisgenoot is in mooi kondisie behalwe vir een bladsy wat verwyder is.
VERSENDING VAN PAKKIES: ALLE pakkie word versend 7 dae NA betaling in MY rekening ontvang is.