Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige, gesonde Cockatoo - Rose Breasted te koop!
Rede vir verkope - Eienaar siek geword en kan nie meer na hom omsien nie.
EK SOEK NUWE HUIS!!!!
Ek is ongeveer 2jr oud en word horing oud!!!! (so moenie vergeet om my in jou testament te bskryf ni!)
Groter as African Grey
... en baie mooier!!!
Pragtige papegaai te koop!
Prys R5500-00 (onderhandelbaar)