Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nadat Moessorgski na n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het het hy in 1874 n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is. Philip de Vos het met sy verse die werk gemoderniseer terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou.
TITLE: Prente by 'N Uitstalling
AUTHOR: Philip de Vos
SKU: 9781869199722
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 29/08/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 218 mm x 218 mm x 15 mm
WEIGHT: 295 gr