Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pres Steyn aan die Woord vertaal & byeengebring van aantekeninge voorsien deur JJ Oberholster & MCE van Schoor. Openbare Geskrifte en Toesprake van Marthinus Steyn. Hierdie moes 'n proef vir die volledige boek gewees het... Boek is gebind sonder 'n karton buiteblad maar is netjies en volledig andersins. A5, Sagteband, 237 bls. Buitekant het merke op, boek binne in baie goeie toestand.