Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die President En Ek herinneringe van Magdalena Eloff soos vertel aan Gezina Retief.
Magdalena Eloff was die eggenote van die President se kleinseun, Frikkie Eloff, en haar herinneringe van daardie era en President Paul Kruger se lewe verskaf roerende leesstof. Rare swart en wit foto’s.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE DRUK, 1971, 102P.
Toestand: hardeband geringe rakslytasie, stofomslag rakslytasie en merke maar inhoud skoon en in goeie toestand. Klein formaat.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.