Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
On 16 November 1900 the French newspaper LA VIE ILLUSTREE published on its front page the expressionist portrait of the Transvaal Boer President Paul Kruger, drawn by Charles Lucien LEANDRE (1862-1930). The artwork was known as "The wounded Lion" referring to Kruger, the Boer who returned to Europe and fought the British Empire. The publication which consist of 8 pages was devoted in total to President Kruger and preceded his arrival in Marseilles aboard the Gelderland in Marseilles on 22 November 1900. The whole of this little newspaper is devoted to Pres Paul Kruger and the Transvaal War with no less than 21 photos pertaining to Kruger and the War.
Except for discouloring and the binding which is a little loose due to its age (114 years old) the item is in a good condition. Authentic and very rare.
Op 18 November 2000 berig Die Burger soos volg:
" Pres. Paul Kruger, die 'gewonde leeu',-- Pres. Paul Kruger, die 'gewonde leeu', in Frankryk: Eergister 'n eeu gelede op 16 November 1900 het die Franse koerant La Vie Illustree die ekspressionistiese uitbeelding van die Transvaalse Boere president Paul Kruger, geteken deur Charles-Lucien Leandre (1862-1930), op die voorblad vertoon. Die publikasie het die aankoms van Kruger op 22 November in Marseilles vooruitgeloop. Hy het toe as balling aan boord van die Nederlandse kruiser Gelderland in die hawestad vasgemeer. Die kunswerk het bekend gestaan as die "gewonde leeu", verwysend na Kruger, die Boer, wat in Europa kom "terugveg" het teen die Britse Ryk. In Ons Erfenis op bl. iii vertel prof. Zietsman meer. Foto: J.S. Gericke Biblioteek, US
Die hele koerantjie van 16 bll is gewy aan Pres Kruger en die Oorlog met nie minder as 21 foto's wat betrekking het op Pres Kruger en die Oorlog. Behalwe vir 'n bietjie vergeling en die binding wat bietjie losgekom het is die koerantjie in 'n goeie toestand. Maak hierdie baie skaars antieke item (114 jaar oud) deel van u versameling.