Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(Only 4 books per order/parcel allowed) - Boek nog baie mooi - Kort netjiese 1957 geskenkboodskappie binne. >>> Gaan oor 'n kleuringseuntjie in die Kaap - Beeld in sketsmatige vertellings die lewe van die seun Boetatjie in Distrik Ses uit. Ander karakters sluit in die vrugtesmous oom Gwarrie vir wie hy help om so self 'n geldjie te maak, sy pa, die dronklap Sam, en sy ma Meraai. Hierdie mense se lewensomstandighede en hulle hand-tot-mond bestaan met swaarkry en vreugdes word aangrypend beskryf. (Wiki) * Poverty * Armoede *