This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27569

Similar products

Op Trek: Die Daaglikse Lewe Tydens Die Groot Trek - ed J. Celestine Pretorius
Secondhand
R265.00
OORSPRONG VAN DIE GROOT TREK - MULLER,CFJ
New
R460.00
Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde - Leon Rousseau
Secondhand
R85.00
50% OFF
Die Britse Owerheid en die Groot Trek - C.F.J.Muller
Secondhand
R490.00 R980.00
Pretorius, J  Op Trek. Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek
Sold

Pretorius, J Op Trek. Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek

Secondhand 1 was available
R190.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
286451813

1988 A4 grootte hardeband boek met 240 bladsye in baie mooi toestand. R55 posgeld in SA.  Agterin in die boek in 'n koevert is 'n baie groot uittrekkaart met gekombineerde foto's.                                              OP TREK is ‘n uitbeelding van die daaglikse lewe tydens die Groot Trek. ‘n Mens lees van mense wat die Trek meegemaak het; van die voorbereidings vir die lang tog die onbekende in; van gevaarlike reis met die ossewa oor berge en vlaktes en deur vol riviere; van kosmaak op die trekpad; van die klere wat die Trekkers gedra het; van die maak van kerse seep kruithorings swepe en pype; van onverskrokke jagters en noue ontkomings op die jagveld; hoe daar laer getrek is in tye van gevaar; van siektes rate en medisyne; van die begrafnis van gestorwenes; van kerkdienste die doop van kinders en die aanneming van jongmense as lidmate van die kerk; van geliefkoosde liedere wat gesing is; hoe die kinders skoolgegaan en leer lees en skryf het; van pret en plesier op bruilofsfeeste en op Nuwejaar en die vreugde wanneer die smous opgedaag het; van die lewe in waens tente en hartbeeshuisies en hoe die eerste huise na die Trek gelyk het. Die daaglikse lewe op trek word uitgebeeld soos Trekkers dit in dagboeke en herinneringskrifte opgeteken of vertel het soos kunstenaars uit hulle tyd dit geteken of gekilder het en soos dit blyk uit die versameling voorwerpe in die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum wat aan Trekkers behoort het en in die Voortrekkermonumentmuseum besigtig kan word. Dit sluit in boeke wapens kledingstukke gebruiksartikels foto’s end persoonlike besittings. OP TREK is geskryf deur navorsers van die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum wat ‘n studie van hierdie versameling gemaak het.””

Recently viewed

See more
Old RNLI Lifeboat 175 Year Anniversary Beer Mug
Secondhand
R50.00 No bids
34% OFF
20 Explosive Hits - Original Artists (Masekela, Cream, Canned Heat...) - Vinyl LP Record - Very-G...
Secondhand
R390.00 R590.00
1Pc Ivory White For iPhone 15 Pro African Pride Phone Case
New
R132.00 No bids
RANK INSIGNIA CORPORAL/SENIOR WARDEN- 1960`S-80
Secondhand
R40.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Baie Positief, baie gelukkig, baie baie dankie
28 Jun 2017