Prins Van Diewe - Die Prins Van Diewe Robin Hood Soos Gesien Op Sauk ALL AGES Afrikaans, Animation 6
New
1 was available
R49.99
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Title: Die Prins Van Diewe Robin HoodStarring: Soos Gesien Op SaukSynopsis:Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.