Prinsloo Versus - Adriaan Meyer

Prinsloo Versus - Adriaan Meyer

4 available / new
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R225.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781869192525
Bob Shop ID
631678145

Koos Prinsloo, wat in 1994 in die ouderdom van 37 jaar oorlede is, kan met reg as ân James Dean van die Afrikaanse letterkunde beskou word: ân ikoniese figuur wat te vinnig, te gevaarlik geleef en te vroeg gesterf het. Byna drie dekades ná die verskyning van sy eerste bundel en vyftien jaar ná sy dood, eggo sy stem steeds oor die grense van sy tyd en oeuvre heen â" en dis in hierdie weerklank wat die toneelstuk Prinsloo versus gestalte vind. Prinsloo versus is nie ân elegie aan Koos nie, maar die postmoderne vergestalting van ân persoonlike tragedie, uitgespeel op private en openbare; persoonlike en artistieke slagvelde. Dis ân veelvlakkige collage oor ân kunstenaar wie se lewe en werk kwalik met ân suikerlagie bedek kon word; wat gerebelleer het teen ân patriargale kultuur en ân diep weersin in alle vorme van outoriteit getoon het. Soos ân briefskrywer in die Burger van 24 Oktober 2003 op die eerste vertoning van die stuk gereageer het: âœEk kon nie anders as om te dink dat Koos, waar hy ook al is, met ân sardoniese glimlaggie sit en kyk na dié stuk nie.â

TITLE: Prinsloo Versus

AUTHOR: Adriaan Meyer

SKU: 9781869192525

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 01/01/2009

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 143

BINDING: Paperback / softback

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm

WEIGHT: 236 gr

Add to cart

Recently viewed

See more
1Pc Mixed Color For iPhone 14 Plus Star Letter R Pattern Phone Case
R166.00 No bids
Frank - James Kaplan
R260.00
RSA 1978/06/30 3rd Definitive Issue 4c Cyl 743 744 745 746 722 B
R7.50
Essentials of Yoga Practice and Philosophy
R155.00

Similar products

Kruisvuur Adriaan Snyman
R60.00
Slimfoonflitse - Gedigte - Karel Prinsloo
R75.00
Meggie - Adriaan Snyman
R130.00
Weifeling deur Koos Prinsloo
R75.00