Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Aangrypende verhaal oor vriendskap verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is 'n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry 'n karakter met wie tieners en veral seuns maklik sal kan identifiseer. Deur die skrywer van Aliens en engele.
TITLE: Pro
AUTHOR: DEVILLIERS,L
SKU: 9780624036197
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/10/1997
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 133 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 145 gr