Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau 2009. Sagteband. 192 bladsye. Baie mooi toestand, skoon en nuut. Minder as 1kg.
Die boek met pragtige foto's is vir almal wat wil leer kook of reeds lekker kan kook. Met Proe die lekker, nooi Barbara Joubert almal saam op 'n smaakreis deur haar koswereld. Elke resep is 'n tree op die kosreis - van gister se tamatiebredie, pampoenkoekies en soetpatat tot vandag se kos vir besige dae.