Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met 5 Kaarte: Kaapkolonie 1700, Kaapkolonie 1805-1894, Groot Trek, Suid-Afrika in 1902, Suidelike Afrika. Nege geskiedkundiges het saamgewerk om hierdie boek tot stand te bring, en elke hoofstuk is geskyf deur 'n gesaghebbende wat reeds jare lank navorsing op sy bepaalde gebied doen. 'n Baie volledige bladwyser maak hierdie boek ook as naslaanwerk besonder waardevol.
ISBN 094964093 - 1973 ACADEMICA Hardeband netjiese gebruikte toestand 489 bladsye met uitgesoekte Bibliografiee en Register ingesluit. Hardeband goed gebind teks duidelik bladsye meestal sonder onderstrepings behalwe hoofstuk 11 Natal wat onderstrepings het op omtrent 5 bladsye . Sonder stofomslag.
Please see other old history books kingmidasgold2. I combine books to save on postage.