Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
6 Kaarte: Kaapkolonie 1700, Kaapkolonie 1805-1894, Groot Trek, Suid-Afrika in 1902, Suidelike Afrika. Twaalf geskiedkundiges het saamgewerk om hierdie boek tot stand te bring, en elke hoofstuk is geskyf deur 'n gesaghebbende wat reeds jare lank navorsing op sy bepaalde gebied doen. 'n Baie volledige bladwyser maak hierdie boek ook as naslaanwerk besonder waardevol. Stofomslagontwerp deur GH Rindfleisch. Hierdie hersiende uitgawe het 'n volkekundige bylae vir agtergrondmateriaal. Swart en wit Ilustrasies van Generaal de Wet met kommando tekening deur John Beer en illus. boerekrygsgevangenes foto Kaapse Argief, Ellioty versameling, Besetting Bloemfontein, Voetbrug Tugela.
Netjies gebruikte 1973 Hersiende uitgawe ACADEMICA Hardeband goeie toestand 548 bladsye met uitgesoekte Bibliografiee, Alfabetiese Bladwyse, register. Hardeband goed gebind met vorige eienaar se inskripsies op eerste bladsye. . Boek het meestal netjiese potloodonderstrepings en aantekeninge op paar bladsye.Tape merke. Omslag netjies, wys min gebruik op rante.