Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
INHOUD: Heldedag, heldeverering, helde en graf, Jan Hendrik Hofmeyr, ons vertelkuns, Geskiedenis, Totius, Langenhoven en Celliers inhuldigings, Triomf van Afrikaans, Afrikaanse digters, Digkuns, Passieblomme Totius, Oud-President Reitz, Helpmekaar, Imponderabilia, twee portrette, Taal, Plagiaat ens ens.
Nasionale Pers 1938 Groen stewige netjiese hardeband goed gebind skoon wit bladsye, behalwe titelbladsye paar ouderdomsvlekke met netjiese stempels van Hoerskool Adelaide. Hardeband wys verkleuring op rug van boek waar letters van titel steeds redelik sigbaar is , netjiese grys endbladsye sonder stofomslag.