Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Van 1954 was H.B. Thom die Rektor van die Universiteit van Stellenbosch, tot sy aftrede in 1969. In 1983 is hy verkies tot Kanselier van die Universiteit,
Geillustreerde huldeblyk album met wit en swart fotos soos bv. Rektor van univ van Stellenbosch. Thom seuns 1916 Burgersdorp, US rugbyspanne 1926 en baie ander fotos van Universiteit van Stellenbosch, Matie atletiekspanne, Universiteitskoor, Bun Jeugjare deur Booyens, Stellenbosch joolkoningin en prinsesse.
Universiteit van Stellenbosch, 1969 . Rooi hardeband goed gebind skoon wit, 157 bladsye, stofomslag het skeure.