Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - ân eerste in Afrikaans! Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van ân inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek.
TITLE: Profesie-Bybel: Nuwe Testament, 2020-vertaling
AUTHOR: Die Bybelgenootskap van Suid Afrika
SKU: 9781776351589
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20221001
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 480
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0