Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dt is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy 'n laksman vir die Stasi en KGB was.
Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedonlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?
Summary | Griessel en Cupido soek nie die yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe... |
Author | Deon Meyer |
Publisher | Human & Rosseau |
Release date | 20181022 |
Pages | 452 |
ISBN | 0-7981-7775-6 |
ISBN 13 | 978-0-7981-7775-7 |