Prooi - Deon Meyer Prooi - Deon Meyer
Prooi - Deon Meyer Prooi - Deon Meyer

Prooi - Deon Meyer

Secondhand 1 available
R165.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653109626

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein waaruit Johnson klaarblyklik gespring het is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting.

Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy n laksman vir die Stasi en KGB was.

Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoënlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

ISBN: 9780798177757

Pages: 452

Trade paperback

Human & Rousseau, 2018

Edition: 01

Good condition

B49


Add to cart

Recently viewed

See more
Life of Pi (DVD)
New
R169.00
Czechoslovakia Used 1962 Space Research
Secondhand
R13.00
The Mayor of Casterbridge by Thomas Hardy
Secondhand
R30.00
Sprayon STD Spray Paint 250ml Ivory
New
R135.00

Similar products

Proteus - Meyer, Deon
New
R395.00
Kobra - Deon Meyer
Secondhand
R110.00
Deon meyer Kobra
Secondhand
R200.00
Koors- Deon Meyer
Secondhand
R130.00