Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KRIEL T. J. PUKUNTSU WOORDEBOEK. NOORDSOTHO -AFRIKAANS- NOORDSOTHO. J L Van Schaik, 1983. Derde Uitgawe. 517 Bls. 140x220mm Hoog. Goed . HHardeband. Daar's 'n naaminskrywing op voorste endblad, Naat tussen agterste endblad en agterste vry-endblad is gekraak, maar beïnvloed nie teksblok se bind nie. Omslag se randte lig verweer, bladsye oor die algemeen verbruin en voorste borand van die eerste 4 bladsye toon ligte skaafmerkies, andersyds is dit 'n baie net eksemplaar.. (#0001093)
afrikaans, noord sotho, noordsotho, woordeboek, pukuntsu, vertaling, spelling, fetolela, fetola, peleto, mopeleto, taal, polelo,mmolelo, leleme