This item has closed 7 buyers bought 7 items

Similar products

BEELD VAN DIE SWA GEBIEDSMAG
Secondhand
R500.00
Ongulumbashe - die Begin van die Bosoorlog (ISBN 1920084037)
New
R600.00
Point of the Dagger. - Peet Coetzee (Softcover) (Signed by Author)
Secondhand
R450.00
`BOEREOORLOGSTORIES 34 VERHALE OOR DIE OORLOG VAN 1899-1902` BY JEANETTE FERREIRA
Secondhand
R350.00
Punt Van Die Dolk: Verhale Van Recce Kleinspan-Operasies   -   Peet Coetzee
Sold

Punt Van Die Dolk: Verhale Van Recce Kleinspan-Operasies - Peet Coetzee

New 122 were available
R255.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
47738
Bob Shop ID
198606674

Peet Coetzee het in Voortrekkerhoogte groot geword en drie en dertig jaar as Staande Mag lid in die ou Suid-Afrikaanse weermag gedien.

Met sy vorige twee boeke, Special Forces Jam Stealer en Ons vergeet nie, het Coetzee reeds die reputasie verwerf as die skrywer van aangrypende oorlogsmemoirs wat n ryklik gellustreerde en omvattende blik bied op die grensoorlog.

Hierdie boek toon die nodige eerbetoon aan die baasverkenners van Suid-Afrika; terugdaterend in die geskiedenis na generaal De la Rey, Danie Theron en Hendri Slegtkamp.

Selfs die avontuurlike verhaal van majoor PJ Pretorius wat met sy eie oorlog teen die Duitsers besig was in Duits Oos-Afrika nog lank voor die Eerste Wreldoorlog in Europa uitgebreek het, word betrek.

Maar hierdie verhale het merendeels te make met die Kleinspan-konsep soos dit deur majoor Chris Schulenberg tot stand gebring en gemplimenteer is tydens sy betrokkenheid by die Rhodesiese SAS, Selous Scouts en die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte-operasies.

Vele operateurs, soos onder andere kolonel Andr Diedericks en majoor Jack Greeff, het saam met hul spanmaats die Kleinspan-konsep suksesvol voortgesit in die menigtal operasies waarvan in hierdie boek vertel word.

Paperback, 280 pages. Published 2013 (First Edition)

Recently viewed

See more
Porcelain Thimble - Royal Albert - Poinsettia
Secondhand
R79.00 No bids
80s Americana Porcelain J.R. Ewing music box/liquor decanter
Secondhand
R1,265.00
1Pc White For iPhone 15 Phone Case Phone Cover
New
R126.00 No bids
Nylon / Plastic Flat Washer M3 Od=6.8 T=1mm R210 / Gb97 M3
New
R1.14

Customer ratings: 3 ratings

Fast service thanks
16 Jan 2016
Great seller , Top product.
29 Mar 2016
Great service; many thanks.
10 May 2017