Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boere-oorlog verhaal.
Protea Boekhuis, 2003. Sagteband, 300 bladsye. Baie goeie toestand; byna soos nuut.
Bothma se noukeurige navorsing oor die invloedryke Charles Oertel en sy nasate se lotgevalle tydens en ná die Boere-oorlog bevestig geboekstaafde kennis, maar bied ook nuwe inligting. Daarbenewens is dit n boeiend menslike verhaal wat die leser tot nadenke stem.