Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“PYLE VAN VUUR”
Die Swart Luiperd, No. 8 - Braam le Roux
Terug van sy avonture op die Eiland van die Blou Duiwels, verneem Leon (alias die Swart Luiperd) dat Sonet saam met vriende op ’n antropologiese ekspedisie is opsoek na ’n stam woestynbewoners. In Midde-Afrika word die ekspedisie deur die gevreesde Mongas aangeval en verkry Leon hulp van ’n groepie Pigmeë om die nuwe slawe te bevry.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, eerste druk, 2013 | 104 bladsye.
ISBN: 978-0-9922073-7-3
•••