Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons is opgewonde oor die feit dat Fisichem Uitgewers 'n Wiskunde-studiegids vir Graad 9 op die rak het. Die skrywers Katie Muller en Margaret Rossouw is jonk en dinamies en is albei passievol oor Wiskunde. Hierdie susters het grootgeword in 'n huis waar Wiskunde 'n ereplek beklee het en die onderrig van hierdie vak le hulle na aan die hart.
TITLE: Pythagoras KABV: Gr 9: Studiegids
AUTHOR: Katie Muller
SKU: 9781868631544
PUBLISHER: Fisichem
DATE PUBLISHED: 01/01/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 400
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr