Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Excellentia is gân gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie â" sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos ân chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie
TITLE: Quinn se jaar van kwik
AUTHOR: Zelda Bezuidenhout
SKU: 9780637006248
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20241001
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 256
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0