R50 STARTING PRICE SALE AT ELEVEN O'CLOCK BOOKS!
Selected books to start at R50.00 only. More books added every day!
View more books at: https://www.bidorbuy.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
Vang 'n Boer. Die stryd tussen Boer en Ovambo. Hersiene Uitgawe.
L.J. Bothma
Langenhovenpark, L.J. Bothma, 2015
Vang n Boer is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het.
Die boek gee nuwe perspektiewe op n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militêre konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer.
Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie n eensydige stryd waar die een kant die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies.
Die stemme van die burgerlike bevolking die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militêre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaalkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in n oorlog mors. Paperback with wear and tear, slightly dog-eared. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions Please read conditions before bidding.
REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.
NON PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non paying winning bidder
Postage will be quoted according to the size of the item.
If more than one item has been ordered, postage may be reduced.
Books will be posted after payment has cleared in my bank account.
Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.
Items sent and not collected and that are sent back to me will have to pay postage again.
If this is not done with 1 month the item will be relisted.