Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Raai Raai Riepa Die Afrikaanse Raaiselboek deur G H van Rooyen en S H Pellissier
Hierdie raaiselboek vir kinders deur bekende skrywers is beslis 'n aanwins vir versamelaars van Afrikana. Boek in baie gebruikte tweedehandse toestand maar volledig .Afgeskryfde Biblioteek Voorraad
Uitgegee deur van Schaik Eerste Uitgawe, tweede druk 1961