| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Gabriel skrik wakker in ân vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms die VOC se ou halfwegstasie â" en in die begraafplaas is ân graf met sy naam op. Die slawemeisie Zytia probeer hom help om uit te vind wie hy is....
TITLE: RAAISELKLIP
AUTHOR: GOOSEN,T
SKU: 9780798176699
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/06/2018
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New