Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld 'n klip se digtheid of maak 'n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos 'n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en studie aan. Die boeke gee lesers 'n briljante insig tot die wetenskap van geologie.