Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Politieke geloofsbelydenis opgedra aan almal in in Suid-Afrika wat ‘n raamwerk soek wat konsekwent met die basiese beginsels van menslike waardigheid rekening hou deur ‘n man wat vurig oor sy land gevoel het. Sy laaste boek?
John Malherbe Uitgewers, 1980 EERSTE DRUK,41p
Toestand: Hardeband , kleiner formaat Baie goeie toestand, naam van vorige eienaar uitgewit, persuitknipsels oor sy dood in 1981 op skutblad.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy