| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAT 4 BOOKS PER ORDER ALLOWED SO THAT PARCEL WEIGHS 2 kg. OR LESS) - Boek en omslag nog mooi al was hy voorhaan 'n klasleesboek.>>> 'n Taamlike kriewelrige en spannende novelle wat handel oor n kolonisasie poging van, en eksperiment op, die planeet Mars. - Die wetenskap is verouderd en n produk van die tyd wat die storie geskryf is, maar ek het n nostalgiese voorliefde vir die boek. Dit is deels sielkundige riller, deels wetenskapfiksie, en redelik uniek. - Dit is geskryf in goeie ou eg-Afrikaans, en kleurvol beskrywend op die manier wat net Afrikaans kan wees. - Afrikaans is waarskynlik nie die beste taal vir Wetenskapfiksie nie, wat miskien die rede is hoekom daar so min ware Wetenskapfiksie boeke in Afrikaans is. Nietemin, hierdie een is die moeite werd om te lees. op te soek. *Science Fiction *