Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinernuut - 135 pg. >>> Weteskapfiksie - 'Only in the morning, when the daylight crossed over the highland rocks and fynbos, they saw how strange and otherworldly the hemelblom was. The seeds that fell the previous afternoon shot up incredibly fast, each on a lump of roots that didn't enter the ground, but just gripped the ground from above. In one single night each plant became fully grown and was spreading seeds so that new plants would shoot up. In one night the hemelblomme multiplied a hundredfold. For now it was just strange. Only later it would become frightening.' - The Hemelblom was sent to the earth by a concerned galactic council to ensure the survival of life on earth in the face of a new world war. The plant was specifically grown to remove the poisonous elements introduced by humans - feeding on pollution it would rapidly cover the earth and wipe out most of humankind but leave a new earth covered with fresh fertile soil. >>> Die hemelblom vertel van die Galaktiese Raad wat hemelblomme op die reddeloos besoedelde en uitgebuite aarde afgooi, wat dan die aarde bedek en alle ander lewe verdring. So word dit n vroeë waarskuwing oor die gevare wat besoedeling vir die aarde en sy inwoners inhou. Die hemelblomme sal verskrompel sodra hulle die hele aarde bedek het, waarna dit die aarde skoon maar sonder mense sal agterlaat. Die wetenskaplikes wat diens doen in Kaap 2, die ruimte-waarnemingspos aan die Karoo-kant van die Bolandse kusberge, is verwonderd oor die verskyning van die hemelblom. Hulle is die bevelvoerder Francois Korsten, die ingenieurstudent Bill Murray en die plantkundige Piet Jordaan. Dan word hulle in n vlieënde piering ontvoer, maar slaag daarin om na die aarde terug te keer met n oplossing vir die noodtoestand. *Science Fiction *