Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek nog in 'n pragtige ongemerkte toestand - Lyk vir my omtrent splinternuut - 135 pg. >>> Die boek is in keurige Afrikaans geskryf en gebruik 'n interessante idee vir die uitwissing van die mensdom (of liewer 'n amper uitwissing). Die storie koppel met verskeie ander gebeure uit die geskiedenis en gee dit dus 'n gevoel van egtheid. *Science Fiction *