Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek en omslag nog baie mooi - 111 pg - Bevat 10 kortverhale
INHOUD Voorspraak - Daars water - Die muishond en die fariseërs - Die klipblom - Weekdier die grote - Khoib en die see - 'n Koekie seep - n Man van ons straat - Die groot vrot - God se bobbejaan.
Jan Sebastian Rabie (14 November 1920 - 15 November 2001) was 'n van kortverhale, romans en ander literêre werke. Rabie was een van die sogenaamde , 'n groep invloedryke Afrikaanse skrywers van die 1960's. Hy het een-en-twintig werke gelewer.