Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Staatsbiblioteek moet (dis seker nou moes) 'n kopie van alle boeke wat in die land gepubliseer is hou - die mag dan nie uitgeneem word nie - hierdie boek het hul stempel voor in and dan 'n andereen wat se SANB DUPL - geen verdere merke of stempels - boek en omslag pragtig - 1982 se 6de Druk..
*N.B.* If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.