| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAT 4 BOOKS PER ORDER ALLOWED SO THAT PARCEL WEIGHS 2 kg. OR LESS) - Boek en omslag nog baie mooi - 147 pg. >>> n Haan vir Elounda staan ongeveer in die teken van die reisboek, maar kan beswaarlik so genoem word eerder n verblyfboek. Dit is die relaas van die skrywer en sy skilder-vrou se twee en n half jarige verblyf op n dorpie op die eiland Kreta, waar die Westerse beskawing sy vroegste wortels het.