Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek en omslag nog baie mooi - 285 pg. >>> Rabie se mees ambisieuse werk is die vyf dele van die Bolandia-reeks. Waar jý sterwe [Bolandia 3] verwys na Rut se bekende woorde uit die Bybel en impliseer dat daar n keuse gemaak moet word, soos Rut gedoen het, oor wie voortaan die ware volk sal wees.