Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Pers Beperk 1949. Hardeband met stofomslag. 168 bladsye. Die teks is baie mooi skoon en die boek is nog goed gebind. Die voorste bladsy is effens deur motte gevreet en het 'n geskenk-inskrywing. Die stofomslag is beskadig soos getoon word met die foto. Posgeld na enige plek in SA is R20.