Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat is nou beter as om n les te kry by n man wat alles weet? Niks!
Kom luister hoe Jonathan jou slim maak oor alles van die lewe wat die moeite werd is : Hoe om te sing, hoe om te drink, hoe om te praat en natuurlik raad oor die poppe.
Hierdie opname was gedoen voor n lewendige gehoor in Emperor’s Palace. Dis maklik om te sien hoekom Jonathan van die Oos-rand se videos reeds miljoene kere gekyk is.