| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Radiokansel vir Afrika het inderdaad 'n eie verhaal om mee te deel en dit kon nie deur iemand van buite die Suider-Afrikaanse milieu geskryf word nie. Hierdie waarheid, asook die aandrang van talle mense om iets meer van die fenomenale groei en ontwikkeling van TWR in Suider-Afrika te wete te kom, het 'n paar ernstige oorwegings na vore gebring.
TITLE: RADIOKANSEL VIR AFRIKA
AUTHOR: FOURIE,F
SKU: 9799000348847.TU
PUBLISHER: TWR RSA
BINDING: Hardeband Boek (Hardcover Book)
CONDITION: Second hand