Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met voorwoord van President Steyn. Sewende Hersiene Druk, 1950. Hardeband met stofomslag, 83 bladsye. Die boek is baie mooi binne-in. Die hardeband is ook heel en netjies (sien foto). Die stofomslag is verweer n het 'n groot skeur agter. Skool prysplakker voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.