Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hier het ons weer vintage Koos Kombuis. In 'n skerp satire met baie donker ondertone beeld Kombuis die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is 'n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur - die skrywer spaar niemand nie. Raka: Die Roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe.
ISBN: 9780798145893
Pages: 222
Paperback
Human & Rousseau, 2005
Edition: 01
Good condition; Jacket shows some minor signs of wear; clean inside
B42