Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1941(lyk soos n eerste uitgawe) hardeband met stofomslag 59 bladsye, die stofomslag is ietwat verweer en het n paar merkies en n paar skeurtjies soos te sien op die foto onder, die hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed- vir ouderdom in goeie toestand - geen oorsese versending