Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Raad word verskaf oor hoe om 'n begroting behoorlik op te stel - en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar. Alles wat 'n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat 'n mens op die finansile pad kan laat struikel, word uitgewys.
Hierdie boek is noodsaaklike leesstof vir alle Suid-Afrikaners wat verantwoordelikheid vir hul geldsake wil neem.
Summary | Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG-program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiele bestuur. |
Author | Suzaan Steyn |
Publisher | Penguin Random House South Africa |
Release date | 20180521 |
Pages | 204 |
ISBN | 1-77609-238-4 |
ISBN 13 | 978-1-77609-238-3 |