Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2010. Hardeband, 239 bladsye. Baie goeie toestand. Klein merkies heel agter-in waar CD was. Minder as 1kg.
Met onder andere:
Die beste foto’s uit Rapport is gekies – die mees dramatiese, die skokkendste en hartverskeurendste – maar ook baie skreeusnaakses. Hier is ons bekendste en bekroonde foto’s almal bymekaar. Uitgebreide onderskrifte vertel die stories agter die foto’s en aangrypende vertellings deur die fotograwe bied ’n blik op wat agter die skerms gebeur het.