Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Buks Wandrag
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Rasper en vriende is 'n boek wat op verrassende wyse die fyn en wonderlike verhouding tussen mense en hulle troeteldiere oopmaak. Die boek is saamgestel uit die duisende briewe wat die afgelope twee jaar gestuur is na die program Dieremaniere.
Dieremaniere word elke Donderdag deur Radiosondergrense uitgesaai en dit word aangebied deur dr. Buks Wandrag en Johann Russouw. Rasper en vriende is propvol ongewone stories, stories wat jou sal laat skaterlag, stories wat so in die stilligheid 'n tranerigheid sal bring...
Daar was nog nooit só 'n diereboek nie! Elke diereliefhebber sal hom verkneukel aan die doen en late van Rasper en sy onnutsige vriende en veral aan hoe hulle base hul manewales beleef!
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.