This item has closed with no items sold
View other items offered by Readers Warehouse4684

Similar products

Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate)
Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate) Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate)
Closed

Rassie: Stories oor rugby en die lewe (Signed Bookplate)

New 1 was available
Indicative market price: R387.00
R315.00
19% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600087283
Bob Shop ID
594325484

Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met 'n alkoholis-pa groot te word
en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk
terug op 'n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermo
om 'n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei
het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se
videomateriaal te kyk om wenstrategie uit te werk. Toe hy die geleentheid
gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy di eer van die
hand gewys.


Rassie dink terug aan die tye toe hy 'n belangrike onderdeel van die ratwerk in
Nick Mallett se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990's was. Hy
herroep die pyn van die 1999-Wreldbeker en die besering wat 'n einde aan sy
loopbaan as speler beteken het.


Hy bespreek sy revolusionre afrigtingstegnieke, wat aanvanklik afgelag en toe
met ope arms aangegryp is, hoe hy die rugbystrukture by die Stormers die
stryd aanges het en die respek van die Ierse aanhangers by Munster verdien
het.


Rassie gesels oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstelling
van die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder 'n groot ophef of
omstredenheid, en hoe die onmiddellike sukses van sy onverskrokke planne vir
die effektiewe rassetransformasie van die nasionale span gelei het tot die
Rugbywreldbeker-triomf in 2019.


Lesers sal hulle verkneukel aan die agter-die-skerms-inligting oor interaksies,
omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit 'n waarlik
grensverskuiwende lewe.

Recently viewed

See more