Rassie - Stories oor rugby en die lewe Rassie - Stories oor rugby en die lewe
Rassie - Stories oor rugby en die lewe Rassie - Stories oor rugby en die lewe

Rassie - Stories oor rugby en die lewe

New 1 available
Indicative market price: R369.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R329.00
11% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0378
Bob Shop ID
595106133

Rassie Erasmus is al geniaal genoem.  Hy is al roekeloos genoem.  Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen.  Nou, op sy kenmerkende openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogepunte en laagtepunte.

Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met 'n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie, Despatch.  Hy kyk terug op 'n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermoë om 'n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei het.  Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk.  Toe hy die geleentheid gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van die hand gewys.  

Rassie dink terug aan die tye toe hy 'n belangrike onderdeel van die ratwerk in Nick Mallet se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990's was.  Hy herroep die pyn van die 1999-Wêreldbeker en die besering wat 'n einde aan sy loopbaan as speler beteken het. 

Hy bespreek sy revolusionêre afrigtingstegnieke, wat aanvanklik afgelag en toe met ope arms aangegryp is, hoe hy die rugbystrukture by die Stormers die stryd aangesê het en die respek van die Ierse aanhangers by Munster verdien het.

Rassie gesels oor sy grootste bydrae tot Suid-Afrikaanse rugby, die aanstelling van die eerste swart kaptein, Siya Kolisi, sonder 'n groot ophef of omstredenheid, en hoe die onmiddellike sukses van sy onverskrokke planne vir die effektiewe rassetransformasie van die nasionale span gelei het tot die Rugbywêreldbeker-triomf in 2019.

Lesers sal hulle verkneukel aan die agter-die-skerms-inligting oor interaksies, omstredenheid en voorheen onvertelde verhale uit 'n waarlik grensverskuiwende lewe.

Add to cart

Similar products

Vet, bekend en die lewe saam met pa deur Deirdre Barnard
Secondhand
R55.00
Bybel-Beloftes vir die lewe oor Vreugde en Dankbaarheid
Secondhand
R35.00
Sages en Legendes en Ander Lekker Stories oor die PUK, Volume 1, Piet van der Schyff
Secondhand
R65.00
Die dood en die sin van die lewe - Anton van Niekerk
New
R300.00