This item has closed 6 buyers bought 6 items

Similar products

R30 shipping
DIE ROEM EN DIE ROU: STORIES AGTER HONORIS CRUX
R280
R30 shipping
Vir Vryheid en vir Reg: Anglo-Boereoorlog Gedenkboek Marthinus van Bart & Leopold Scholtz
R430
R30 shipping
Die ondergang van die pemex iv
R120
R30 shipping
1 RECCE. Die nag behoort aan ons ALEXANDER STRACHAN
R220

Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van Charlie-Eskadron - Leopold Scholtz

New
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
4714006
Bob Shop ID:
295110559

Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide van Angola gelei. Di boek plaas die leser in die midde van die jong dienspligtiges wat na die Grensoorlog weggevoer is om hierdie geveg te gaan voer. 

Langs die Lomba het hulle te staan gekom teen n Angolese mag met n getalsoorwig en beter wapentuig. Boonop was die terrein so dig bebos dat hul sig en beweging aansienlik ingeperk is. Die SAW se taktiese doktrine het duidelik gestel dat tenks teen tenks aangewend moes word. Tog moes die dienspligtiges die Angolese tenks aanvat in pantservoertuie met minder kragtige kanonne en dun pantser wat nie veel meer as gewone geweervuur kon afweer nie. Steeds is 47 Brigade van die Angolese magte amper uitgewis tydens die geveg aan die Lomba.

Scholtz se beskrywing van hierdie David-teen-Goliath-geveg neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie eerlike, intense hervertelling die volle drama van die geveg oor. Dit is ook n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie, selfs nadat hulle teruggekeer het.

Sagteband, 240 pages. Eerste Publikasie 25 Julie 2017.

ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

Customer ratings: 2 ratings

Always a pleasure to do business with! Thanks
06 Aug 2017
Happy
14 Aug 2017